Psalm 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hy sal die vrugbare land oordeel in regverdigheid;+Hy sal volksgroepe geregtelik verhoor in geregtigheid.+ Psalm 96:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Sê onder die nasies: “Jehovah het koning geword.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+Hy sal die regsaak van die volke in geregtigheid bepleit.”+ Psalm 98:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Voor Jehovah, want hy het gekom om die aarde te oordeel.+Hy sal die vrugbare land met regverdigheid oordeel+En die volke in geregtigheid.+ Romeine 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Maar ooreenkomstig jou hardheid+ en onberouvolle hart+ gaar jy vir jou gramskap+ op op die dag van gramskap+ en van die openbaring+ van God se regverdige oordeel.+
8 En hy sal die vrugbare land oordeel in regverdigheid;+Hy sal volksgroepe geregtelik verhoor in geregtigheid.+
10 Sê onder die nasies: “Jehovah het koning geword.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+Hy sal die regsaak van die volke in geregtigheid bepleit.”+
9 Voor Jehovah, want hy het gekom om die aarde te oordeel.+Hy sal die vrugbare land met regverdigheid oordeel+En die volke in geregtigheid.+
5 Maar ooreenkomstig jou hardheid+ en onberouvolle hart+ gaar jy vir jou gramskap+ op op die dag van gramskap+ en van die openbaring+ van God se regverdige oordeel.+