Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 15:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Let op jouself dat daar nie ’n onedele woord in jou hart opkom+ nie deurdat jy sê: ‘Die sewende jaar, die jaar van die kwytskelding, het naby gekom’,+ en jou oog inderdaad onvrygewig teenoor jou arm broer word,+ en jy hom niks gee nie, en hy teen jou tot Jehovah moet roep,+ en dit vir jou ’n sonde geword het.+

  • Josua 23:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “En julle moet baie moedig wees+ om alles wat in die wetboek+ van Moses geskrywe staan, te onderhou en te doen, deur nooit regs of links daarvan af te wyk nie,+

  • Psalm 40:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Gelukkig is die man wat Jehovah sy vertroue gemaak het+

      En wat nie sy aangesig na uitdagende mense gekeer het nie,

      Of na dié wat in leuens verval nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel