Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 7:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En teenoor my het hy liefderyke goedhartigheid bewys+ voor die koning en sy raadgewers+ en met betrekking tot al die magtige vorste van die koning. En wat my betref, ek het my versterk volgens die hand+ van Jehovah my God oor my, en ek het die hoofde uit Israel bymekaargebring om saam met my op te trek.

  • Psalm 18:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 Hy verrig groot reddingsdade vir sy koning+

      En bewys liefderyke goedhartigheid aan sy gesalfde,+

      Aan Dawid en aan sy saad tot onbepaalde tyd.+

  • Psalm 68:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 O God, toe u voor u volk uitgetrek het,+

      Toe u deur die woestyn gestap het+—Sela—

  • Jesaja 11:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En in dié dag sal Jehovah weer sy hand uitsteek, ’n tweede keer,+ om die oorblyfsel van sy volk te verkry wat sal oorbly uit Assiʹrië+ en uit Egipte+ en uit Patros+ en uit Kus+ en uit Elam+ en uit Siʹnear+ en uit Hamat en uit die eilande van die see.+

  • Jesaja 61:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En wat julle betref, julle sal die priesters van Jehovah genoem word;+ die dienaars+ van ons God sal julle genoem word.+ Die rykdom van die nasies sal julle eet,+ en in hulle heerlikheid sal julle uitgelate oor julleself praat.+

  • Sagaria 8:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘In dié dae sal tien man uit al die tale van die nasies+ die slip van ’n Joodse man+ vasgryp,+ ja, hulle sal dit vasgryp en sê: “Ons sal saam met julle gaan,+ want ons het gehoor dat God met julle is.”’”+

  • Matteus 24:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En hy sal sy engele uitstuur met ’n harde trompetgeskal,+ en hulle sal sy uitverkorenes+ bymekaarmaak uit die vier windstreke,+ van die een einde van die hemele af tot die ander einde daarvan.

  • Openbaring 11:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ná die drie en ’n half dae+ het lewensgees van God af in hulle ingegaan,+ en hulle het op hulle voete gaan staan, en groot vrees het op dié geval wat hulle gesien het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel