Psalm 18:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Ja, die toue van Sjeool het my omsluit;+Die strikke van die dood het teen my gekom.+ Psalm 25:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die benoudhede van my hart het vermeerder;+Lei my tog uit my angste.+ Psalm 40:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hy het my ook uit ’n bruisende kuil opgetrek,+Uit die modder van die afsaksel.+Toe het hy my voete op ’n groot rots gestel;+Hy het my voetstappe stewig gevestig.+ Psalm 71:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Omdat u my baie benoudhede en rampspoede laat sien het+—Maak my tog weer lewend;+En laat my weer uit die waterdieptes van die aarde opkom.+ Klaagliedere 3:55 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 Ek het u naam uitgeroep, o Jehovah, uit die onderste kuil.+ Jona 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en gesê: “Uit my benoudheid het ek tot Jehovah geroep,+ en hy het my geantwoord.+Uit die buik van Sjeool het ek om hulp geroep.+U het my stem gehoor.+ Hebreërs 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 In die dae van sy vlees het Christus smekinge en ook bedes+ met sterk+ uitroepe en trane aan die Een opgedra wat hom uit die dood kon red, en hy is weens sy godvrugtige vrees+ verhoor.
2 Hy het my ook uit ’n bruisende kuil opgetrek,+Uit die modder van die afsaksel.+Toe het hy my voete op ’n groot rots gestel;+Hy het my voetstappe stewig gevestig.+
20 Omdat u my baie benoudhede en rampspoede laat sien het+—Maak my tog weer lewend;+En laat my weer uit die waterdieptes van die aarde opkom.+
2 en gesê: “Uit my benoudheid het ek tot Jehovah geroep,+ en hy het my geantwoord.+Uit die buik van Sjeool het ek om hulp geroep.+U het my stem gehoor.+
7 In die dae van sy vlees het Christus smekinge en ook bedes+ met sterk+ uitroepe en trane aan die Een opgedra wat hom uit die dood kon red, en hy is weens sy godvrugtige vrees+ verhoor.