Deuteronomium 32:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+ Deuteronomium 32:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Want hulle rots is nie soos ons Rots nie,+Selfs ons vyande kom tot dié besluit.+ 1 Samuel 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Niemand is heilig soos Jehovah nie, want daar is niemand behalwe u nie;+En daar is geen rots soos ons God nie.+
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+
2 Niemand is heilig soos Jehovah nie, want daar is niemand behalwe u nie;+En daar is geen rots soos ons God nie.+