Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+

      Wie is soos u, magtig in heiligheid?+

      Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+

  • Deuteronomium 3:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 ‘O Soewereine Heer Jehovah, u het begin om u kneg u grootheid+ en u sterk arm+ te laat sien, want watter god is daar in die hemel of op die aarde wat sulke werke en sulke magtige dade doen soos u?+

  • Deuteronomium 4:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Jy—jy is dit getoon, sodat jy kan weet dat Jehovah die ware God is;+ daar is geen ander buiten hom nie.+

  • Psalm 73:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Wie het ek in die hemel?+

      En buiten u het ek geen ander behae op die aarde nie.+

  • Psalm 86:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Daar is niemand soos u onder die gode nie, o Jehovah,+

      Ook is daar niks soos u werke nie.+

  • Psalm 89:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Want wie in die hemelruim kan met Jehovah vergelyk word?+

      Wie is soos Jehovah onder die seuns van God?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel