Deuteronomium 32:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+ Deuteronomium 32:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Die Rots wat jou vader geword het, het jy vergeet,+En jy het God uit jou gedagte laat gaan, die Een wat jou met geboortepyne voortgebring het.+ 1 Samuel 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Niemand is heilig soos Jehovah nie, want daar is niemand behalwe u nie;+En daar is geen rots soos ons God nie.+
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+
18 Die Rots wat jou vader geword het, het jy vergeet,+En jy het God uit jou gedagte laat gaan, die Een wat jou met geboortepyne voortgebring het.+
2 Niemand is heilig soos Jehovah nie, want daar is niemand behalwe u nie;+En daar is geen rots soos ons God nie.+