Genesis 21:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Daarna het hy ’n tamariskboom by Berseʹba geplant en daar die naam van Jehovah, die God wat tot onbepaalde tyd bestaan,+ aangeroep.+ Psalm 90:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Voordat die berge gebore is,+Of u die aarde+ en die vrugbare land+ voortgebring het asof met geboortepyne,Ja, van onbepaalde tyd tot onbepaalde tyd is u God.+ Jesaja 40:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Het jy dit nie te wete gekom of het jy dit nie gehoor nie?+ Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is ’n God tot onbepaalde tyd.+ Hy raak nie moeg of afgemat nie.+ Daar is geen deurgronding van sy verstand nie.+ 1 Timoteus 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En aan die Koning van die ewigheid,+ onverderflik,+ onsigbaar,+ die enigste God,+ die eer en heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.
33 Daarna het hy ’n tamariskboom by Berseʹba geplant en daar die naam van Jehovah, die God wat tot onbepaalde tyd bestaan,+ aangeroep.+
2 Voordat die berge gebore is,+Of u die aarde+ en die vrugbare land+ voortgebring het asof met geboortepyne,Ja, van onbepaalde tyd tot onbepaalde tyd is u God.+
28 Het jy dit nie te wete gekom of het jy dit nie gehoor nie?+ Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is ’n God tot onbepaalde tyd.+ Hy raak nie moeg of afgemat nie.+ Daar is geen deurgronding van sy verstand nie.+
17 En aan die Koning van die ewigheid,+ onverderflik,+ onsigbaar,+ die enigste God,+ die eer en heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.