Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 130:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Laat Israel op Jehovah bly wag.+

      Want daar is liefderyke goedhartigheid by Jehovah,+

      En in oorvloedige mate is daar verlossing by hom.+

  • Jesaja 25:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En in dié dag sal daar beslis gesê word: “Kyk! Dit is ons God.+ Ons het op hom gehoop,+ en hy sal ons red.+ Dit is Jehovah.+ Ons het op hom gehoop. Laat ons bly wees en ons verbly in die redding deur hom.”+

  • Miga 7:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar wat my betref, na Jehovah sal ek op die uitkyk bly.+ Ek sal ’n wagtende houding teenoor die God van my redding inneem.+ My God sal my hoor.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel