Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En hulle het ander gode gaan dien en hulle voor hulle neergebuig, gode wat hulle nie geken het nie en wat hy aan hulle nie toebedeel het nie.+

  • Deuteronomium 31:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want ek sal hulle inbring in die land wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed beloof het,+ wat oorloop van melk en heuning,+ en hulle sal beslis eet+ en versadig en vet word+ en hulle tot ander gode wend,+ en hulle sal dié inderdaad dien en my met minagting bejeën en my verbond verbreek.+

  • 2 Konings 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 omdat hulle my verlaat het en vir ander gode+ offerrook laat opgaan het om my met al die werk van hulle hande aanstoot te gee,+ en my woede het teen hierdie plek ontvlam en sal nie geblus word nie.’”’+

  • 2 Kronieke 34:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 omdat hulle my verlaat het+ en vir ander gode offerrook laat opgaan het,+ om my met al die dade van hulle hande+ aanstoot te gee+ en sodat my woede+ oor hierdie plek uitgestort en nie geblus sal word nie.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel