8 En die grens het opgegaan na die vallei van die seun van Hinnom,+ na die suidelike hang van die Jebusiete,+ dit wil sê Jerusalem;+ en die grens het opgegaan na die spits van die berg wat op die Hinnomvallei in die weste uitkyk, wat aan die noordelike einde van die Refaʹimlaagvlakte+ is.