Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Kus die seun,+ sodat Hy nie vertoornd word

      En julle van die weg vergaan nie,+

      Want sy toorn vlam maklik op.+

      Gelukkig is almal wat hulle toevlug tot hom neem.+

  • Jesaja 41:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Kyk! Almal wat teen jou driftig raak, sal beskaamd staan en verneder word.+ Die manne wat met jou rusie maak, sal soos niks word en sal vergaan.+

  • Daniël 2:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 “En in die dae van dié konings+ sal die God van die hemel+ ’n koninkryk oprig+ wat nooit vernietig sal word nie.+ En die koninkryk sal aan geen ander volk oorgedra word nie.+ Dit sal al hierdie koninkryke verbrysel en daar ’n einde aan maak,+ en self sal dit tot onbepaalde tye bly staan;+

  • Lukas 19:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En hierdie vyande van my wat nie wou hê dat ek koning oor hulle moet word nie, BRING hulle hier en maak hulle voor my dood.’”+

  • Openbaring 2:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 en hy sal met ’n ysterstaf as herder teenoor die mense optree,+ sodat hulle soos kleivoorwerpe verbrysel sal word,+ net soos ek van my Vader ontvang het,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel