24 En al die bome van die veld sal moet weet dat ek, Jehovah,+ die hoë boom verneder het,+ die geringe boom verhoog het,+ die boom wat nog vogtig was, laat verdroog het+ en die droë boom laat bloei het. Ek, Jehovah, het gespreek en het dit gedoen.”’”+
9 “Wees baie bly, o dogter van Sion.+ Roep triomfantlik uit,+ o dogter van Jerusalem. Kyk! Jou koning+ kom na jou toe.+ Hy is regverdig, ja, gered;+ nederig,+ en hy ry op ’n esel, ja, op ’n volgroeide dier, die hingsvul van ’n eselin.+