Psalm 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hulle bly onwaarheid tot mekaar spreek;+Met vleiende lippe+ bly hulle dubbelhartig+ spreek. Psalm 58:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die goddeloses is al van die moederskoot af verdraaid;+Hulle het van die skoot af rondgedwaal.Hulle spreek leuens.+ Psalm 64:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Hulle hou by slegte taal;+Hulle praat daarvan om valstrikke te verberg.+Hulle het gesê: “Wie sien dit?”+ Spreuke 12:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die gedagtes van die regverdiges is geregtigheid;+ die leiding van die goddeloses is bedrog.+ Spreuke 12:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Bedrog is in die hart van dié wat onheil beraam,+ maar dié wat vrede aanraai, het blydskap.+ Spreuke 26:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Soos silwerglasuur waarmee ’n erdeskerf oorgetrek is, is vurige lippe tesame met ’n slegte hart.+ 1 Timoteus 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 deur die huigelary van mense wat leuens spreek,+ wat in hulle gewete gemerk+ is soos met ’n brandyster,
3 Die goddeloses is al van die moederskoot af verdraaid;+Hulle het van die skoot af rondgedwaal.Hulle spreek leuens.+
5 Hulle hou by slegte taal;+Hulle praat daarvan om valstrikke te verberg.+Hulle het gesê: “Wie sien dit?”+
2 deur die huigelary van mense wat leuens spreek,+ wat in hulle gewete gemerk+ is soos met ’n brandyster,