Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 45:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 In die plek van u voorvaders+ sal u seuns wees,+

      Wat u as vorste op die hele aarde sal aanstel.+

  • Johannes 11:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Marta het vir hom gesê: “Ek weet dat hy in die opstanding+ op die laaste dag sal opstaan.”

  • Handelinge 17:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy van voorneme is om die bewoonde aarde in regverdigheid te oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg verskaf deurdat hy hom uit die dode opgewek het.”+

  • Handelinge 24:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en ek het die hoop+ op God, ’n hoop wat hierdie manne self ook koester, dat daar ’n opstanding+ van die regverdiges+ sowel as die onregverdiges+ sal wees.

  • Openbaring 20:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ek het die dooies, groot en klein,+ voor die troon sien staan, en boekrolle is oopgemaak. Maar ’n ander boekrol is oopgemaak; dit is die boekrol van die lewe.+ En die dooies is geoordeel na dié dinge wat in die boekrolle geskrywe staan, volgens hulle dade.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel