28 Hieroor sal die land treur,+ en die hemel daar bo sal beslis donker word.+ Dit is omdat ek gespreek het, ek dit oorweeg het, en ek het nie spyt gevoel nie, en ook sal ek nie daarvan afsien nie.+
29 “Onmiddellik ná die verdrukking van daardie dae sal die son verduister word,+ en die maan+ sal sy lig nie gee nie, en die sterre sal uit die hemel val, en die kragte van die hemele sal geskud word.+
25 “En daar sal tekens in son+ en maan en sterre wees, en op die aarde angs onder die nasies, wat radeloos is as gevolg van die gedreun van die see+ en sy onstuimigheid,+
2 En hy het die put van die afgrond oopgemaak, en rook+ het uit die put opgestyg soos die rook van ’n groot oond,+ en die son, asook die lug, is deur die rook van die put verduister.+