Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want ’n kind is vir ons gebore,+ ’n seun is vir ons gegee;+ en die vorstelike heerskappy sal op sy skouer wees.+ En hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader,+ Vredevors.+

  • Johannes 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Geen mens het God ooit gesien nie;+ die enigverwekte god+ wat in die boesemposisie+ by die Vader is, dié het hom verklaar.+

  • Johannes 10:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 As hy dié teen wie die woord van God gekom het, ‘gode’+ genoem het, en die Skrif kan tog nie nietig verklaar word nie,+

  • Filippense 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 wat, hoewel hy in God se gedaante bestaan het,+ geen gewelddadige inbesitneming, naamlik om aan God gelyk te wees, oorweeg het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel