Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Want u is nie ’n God wat in goddeloosheid behae skep nie;+

      Niemand wat sleg is, mag selfs ’n rukkie by u vertoef nie.+

  • Jesaja 59:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Nee, maar dit is julle oortredings wat ’n skeiding tussen julle en julle God veroorsaak het,+ en julle sondes het veroorsaak dat sy aangesig vir julle verberg is, sodat hy nie hoor nie.+

  • Kolossense 1:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Ja, julle wat eens vervreemd+ en vyande was omdat julle verstande gerig was op die werke wat goddeloos was,+

  • Jakobus 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Egbreeksters,+ weet julle nie dat die vriendskap met die wêreld vyandskap met God is nie?+ Elkeen dan wat ’n vriend+ van die wêreld wil wees, maak homself ’n vyand van God.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel