1 Korintiërs 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Julle moet derhalwe niks voor die bestemde tyd oordeel nie,+ totdat die Here kom,+ wat die verborge dinge van die duisternis aan die lig sal bring+ sowel as die planne van die harte openbaar sal maak,+ en dan sal elkeen sy lof van God ontvang.+ 1 Korintiërs 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 so iemand aan Satan moet oorgee+ vir die vernietiging van die vlees, sodat die gees+ gered kan word in die dag van die Here.+ Openbaring 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Deur inspirasie+ het ek my in die dag van die Here+ bevind,+ en ek het ’n sterk stem agter my gehoor,+ soos dié van ’n trompet,
5 Julle moet derhalwe niks voor die bestemde tyd oordeel nie,+ totdat die Here kom,+ wat die verborge dinge van die duisternis aan die lig sal bring+ sowel as die planne van die harte openbaar sal maak,+ en dan sal elkeen sy lof van God ontvang.+
5 so iemand aan Satan moet oorgee+ vir die vernietiging van die vlees, sodat die gees+ gered kan word in die dag van die Here.+
10 Deur inspirasie+ het ek my in die dag van die Here+ bevind,+ en ek het ’n sterk stem agter my gehoor,+ soos dié van ’n trompet,