4 net soos hy ons in eenheid met hom voor die grondlegging+ van die wêreld uitgekies het,+ dat ons heilig en sonder smet+ voor hom moet wees in liefde.+
27 sodat hy die gemeente in die prag daarvan voor hom kon stel,+ sonder ’n vlek of ’n rimpel of iets dergeliks, maar dat dit heilig en sonder smet sou wees.+
10 dat julle seker kan maak van die belangriker dinge,+ sodat julle onberispelik+ kan wees en ander nie laat struikel nie,+ tot op die dag van Christus,
22 het hy nou weer versoen+ deur middel van daardie een se vleeslike liggaam deur sy dood,+ om julle heilig en smetloos+ en vry van enige beskuldiging+ voor hom te stel,