22 Ek sê egter vir julle dat elkeen wat kwaad bly vir sy broer,+ deur die hof aanspreeklik gehou sal word, en elkeen wat iets verskrikliks sê om sy broer te beledig, deur die Hooggeregshof aanspreeklik gehou sal word, terwyl elkeen wat sê: ‘Jou nikswerd idioot!’ in die vurige Gehenʹna kan beland.+