Psalm 2:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Hy sal sê: “Ek het self my koning ingehuldig+op Sion,+ my heilige berg.” Psalm 110:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 110 Jehovah het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand+totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+ Jesaja 9:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Want ’n kind is vir ons gebore,+’n seun is aan ons gegee,en die heerskappy* sal op sy skouers wees.+ Hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader, Prins van Vrede.* Matteus 28:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Jesus het nader gekom en vir hulle gesê: “Alle gesag in die hemel en op die aarde is aan my gegee.+
110 Jehovah het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand+totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+
6 Want ’n kind is vir ons gebore,+’n seun is aan ons gegee,en die heerskappy* sal op sy skouers wees.+ Hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader, Prins van Vrede.*
18 Jesus het nader gekom en vir hulle gesê: “Alle gesag in die hemel en op die aarde is aan my gegee.+