Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 5:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 In my brief het ek aan julle geskryf dat julle moet ophou assosieer met mense wat seksueel onsedelik* is.

  • Efesiërs 5:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Laat seksuele onsedelikheid* en elke soort onreinheid of gierigheid nie eers onder julle genoem word nie,+ net soos dit vir heilige mense+ gepas is,

  • Kolossense 3:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Maak dan dood julle liggaamsdele+ wat op die aarde is ten opsigte van seksuele onsedelikheid,* onreinheid, onbeheerste seksuele begeertes,+ skadelike begeertes en gierigheid, wat afgodediens is.

  • Openbaring 2:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 “‘Maar ek het dít teen jou: Jy doen niks omtrent daardie vrou Iseʹbel+ nie. Sy noem haarself ’n profetes, en sy leer en mislei my slawe om seksuele onsedelikheid*+ te pleeg en om afgodsoffers te eet.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel