Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 13:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Laat ons ons ordentlik gedra,+ soos mense hulle in die dag gedra. Laat ons ’n lewe lei sonder wilde partytjies, dronkenskap, onsedelikheid, skaamtelose gedrag,*+ stryery en jaloesie.+

  • 1 Korintiërs 5:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Maar nou skryf ek aan julle om op te hou assosieer+ met enigeen wat ’n broer genoem word maar wat seksueel onsedelik* of gierig is+ of wat afgode aanbid of ander uitskel* of wat ’n dronkaard+ of ’n afperser+ is. Moenie eers saam met so iemand eet nie.

  • Galasiërs 5:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Die werke van die vlees kan duidelik gesien word, en dit is seksuele onsedelikheid,*+ onreinheid, skaamtelose gedrag,*+

  • Galasiërs 5:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 afguns, dronkenskap,+ wilde partytjies en soortgelyke dinge.+ Ek waarsku julle vooruit oor hierdie dinge, net soos ek julle reeds gewaarsku het, dat dié wat sulke dinge beoefen, God se Koninkryk nie sal erf nie.+

  • Efesiërs 4:17-19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Daarom sê ek en getuig ek in die Here: Julle moenie langer die weg van die nasies met hulle leë* gedagtes+ volg nie.+ 18 Hulle is verstandelik in duisternis en vervreemd van die lewe wat van God kom omdat hulle hom nie wil ken nie, want hulle harte is ongevoelig.* 19 Hulle het glad nie meer ’n gevoel vir wat reg en wat verkeerd is nie, en daarom het hulle hulleself aan skaamtelose gedrag*+ oorgegee om elke soort onreinheid met gierigheid te beoefen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel