Job 9:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Wat groot, ondeurgrondelike dinge doen,+En wonderlike dinge sonder tal.+ Job 42:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Ek het te wete gekom dat u alles kan doen,+En daar is geen idee wat vir u onbereikbaar is nie.+ Psalm 92:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Hoe groot is u werke, o Jehovah!+Baie diep is u gedagtes.+ Psalm 98:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 98 SING tot Jehovah ’n nuwe lied,+Want wonderbaar is die dinge wat hy gedoen het.+Sy regterhand, ja, sy heilige arm, het vir hom redding verkry.+ Psalm 104:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Hoe talryk is u werke, o Jehovah!+U het hulle almal in wysheid gemaak.+Die aarde is vol van wat u voortgebring het.+ Psalm 139:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Ek sal u prys, omdat ek op ’n vreesinboesemende wyse wonderbaar gemaak is.+U werke is wonderbaar,+Soos my siel alte goed weet.+ Jesaja 40:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Wie het die waters in die holte van sy hand gemeet,+ en die afmetings van die hemel met ’n span geneem,+ en die stof van die aarde in ’n maat ingesluit,+ of die berge met ’n weegtoestel en die heuwels op die weegskaal geweeg? Openbaring 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+
98 SING tot Jehovah ’n nuwe lied,+Want wonderbaar is die dinge wat hy gedoen het.+Sy regterhand, ja, sy heilige arm, het vir hom redding verkry.+
24 Hoe talryk is u werke, o Jehovah!+U het hulle almal in wysheid gemaak.+Die aarde is vol van wat u voortgebring het.+
14 Ek sal u prys, omdat ek op ’n vreesinboesemende wyse wonderbaar gemaak is.+U werke is wonderbaar,+Soos my siel alte goed weet.+
12 Wie het die waters in die holte van sy hand gemeet,+ en die afmetings van die hemel met ’n span geneem,+ en die stof van die aarde in ’n maat ingesluit,+ of die berge met ’n weegtoestel en die heuwels op die weegskaal geweeg?
3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+