Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want ons het gehoor hoe Jehovah die waters van die Rooi See voor julle laat opdroog het toe julle uit Egipte uitgetrek het,+ en wat julle met die twee konings van die Amoriete gedoen het wat aan die oorkant van die Jordaan was, naamlik Sihon+ en Og,+ wat julle aan vernietiging oorgegee het.+

  • Psalm 66:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Hy het die see in droë land verander;+

      Deur die rivier het hulle te voet getrek.+

      Daar het ons ons in hom begin verbly.+

  • Psalm 106:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Toe het hy die Rooi See bestraf, en dit het geleidelik opgedroog;+

      En hy het hulle deur die waterdiepte laat gaan soos deur die wildernis;+

  • Psalm 114:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Die see het dit gesien en gevlug;+

      Wat die Jordaan betref, dit het begin terugdraai.+

  • Jesaja 51:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Is dit nie u wat die see laat opdroog het, die waters van die groot diepte nie?+ Wat die dieptes van die see ’n pad gemaak het waarlangs die teruggekooptes kon deurtrek nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel