Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Jy mag vir jou geen gesnede beeld of ’n afbeelding van enigiets maak wat bo in die hemel is of wat onder op die aarde is of wat in die waters onder die aarde is nie.+

  • Levitikus 26:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “‘Julle mag vir julle geen waardelose gode maak nie,+ en julle mag vir julle geen gesnede beeld+ of heilige pilaar oprig nie, en julle mag geen klip as ’n vertoonstuk+ in julle land sit om julle daarvoor neer te buig nie;+ want ek is Jehovah julle God.

  • Psalm 96:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Want al die gode van die volke is waardelose gode;+

      Maar wat Jehovah betref, hy het die hemele gemaak.+

  • Habakuk 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Van watter nut is ’n gesnede beeld,+ as hy deur sy vormer uitgesny is, ’n gegote beeld en ’n onderrigter van leuens?+ as die vormer van sy vorm so daarop vertrou het+ dat hy waardelose gode gemaak het wat stom is?+

  • 1 Korintiërs 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Daarom, my geliefdes, vlug+ vir die afgodediens.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel