7 En hulle het Sedekiʹa se seuns voor sy oë doodgemaak,+ en Sedekiʹa se oë het hy verblind,+ waarna hy hom met koperboeie gebind+ en na Babilon+ gebring het.
11 Uiteindelik het Jehovah die hoofde van die leër van die koning van Assiʹrië+ teen hulle gebring,+ en hulle het Manasʹse in die gate+ gevange geneem en hom met twee koperboeie gebind+ en hom na Babilon geneem.
11 Want só het Jehovah gesê oor Sallum,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda wat in die plek van sy vader Josiʹa+ regeer, wat uit hierdie plek uitgegaan het: ‘Hy sal daarheen nie meer terugkeer nie.