Deuteronomium 32:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+ 1 Samuel 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Niemand is heilig soos Jehovah nie, want daar is niemand behalwe u nie;+En daar is geen rots soos ons God nie.+ Psalm 144:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 144 Mag Jehovah, my Rots, geloof word,+Wat my hande leer om te veg,+My vingers om oorlog te voer;
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+
2 Niemand is heilig soos Jehovah nie, want daar is niemand behalwe u nie;+En daar is geen rots soos ons God nie.+