24 ‘O Soewereine Heer Jehovah, u het begin om u kneg u grootheid+ en u sterk arm+ te laat sien, want watter god is daar in die hemel of op die aarde wat sulke werke en sulke magtige dade doen soos u?+
10 Maar Jehovah is waarlik God.+ Hy is die lewende God+ en die Koning tot onbepaalde tyd.+ Weens sy verontwaardiging sal die aarde bewe,+ en geen nasie sal onder sy veroordeling staande bly nie.+
4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+