Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 19:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Die wet+ van Jehovah is volmaak;+ dit bring die siel terug.+

      Die herinnering+ van Jehovah is betroubaar;+ dit maak die onervarene wys.+

  • Psalm 119:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 U bevele sal ek oordink,+

      En ek sal op u paaie let.+

  • Spreuke 6:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Want die gebod is ’n lamp+ en die wet is ’n lig,+ en die teregwysings van dissipline is die weg van die lewe,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel