Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 21:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En LAAT twee manne,+ deugniete,+ teenoor hom sit, en laat hulle teen hom getuig+ en sê: ‘Jy het God en die koning vervloek!’+ En BRING hom uit en stenig hom sodat hy sterf.”+

  • Psalm 58:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Hoeveel eerder beoefen julle met die hart volslae onregverdigheid op die aarde+

      En berei julle die weg vir die geweld van julle hande!+

  • Jesaja 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Wee dié wat skadelike voorskrifte verorden+ en dié wat, deur voortdurend te skryf, pure moeite neergeskryf het,

  • Daniël 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 dat julle, sodra julle die geluid van die horing, die fluit, die siter, die driehoekige harp, die snaarinstrument, die doedelsak en allerhande musiekinstrumente hoor,+ moet neerval en die goue beeld moet aanbid wat koning Nebukadneʹsar opgerig het.

  • Daniël 6:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Al die hoë amptenare van die koninkryk, die prefekte en die satrape, die hoë koninklike beamptes en die goewerneurs, het saam beraadslaag om ’n koninklike insetting te bevestig+ en om ’n verbod te bekragtig, dat enigiemand wat gedurende dertig dae ’n versoek tot enige god of mens behalwe tot u rig, o koning, in die leeukuil gegooi moet word.+

  • Handelinge 5:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 en gesê: “Ons het julle uitdruklik beveel+ om nie voort te gaan om in hierdie naam te leer nie, en kyk! julle het Jerusalem nietemin met julle leer vervul,+ en julle is vasbeslote om die bloed+ van hierdie man oor ons te bring.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel