Eksodus 15:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jah is my sterkte en my mag,+ want hy kom tot my redding.+Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verhef.+ Psalm 68:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 SING tot God, besing sy naam met melodieë;+Hef ’n lied aan vir die Een wat deur die woestynvlaktes ry+As Jah, wat sy naam is;+ en jubel voor hom; Psalm 150:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ja, laat alles wat asemhaal, Jah loof.+LOOF Jah!+ Jesaja 38:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die lewende, die lewende, hy kan u prys,+Net soos ek vandag kan.+Die vader kan aan sy kinders kennis+ oor u waaragtigheid gee. Openbaring 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ná hierdie dinge het ek iets gehoor wat soos ’n harde stem van ’n groot menigte in die hemel was.+ Hulle het gesê: “LOOF Jah!+ Die redding+ en die heerlikheid en die mag behoort aan ons God,+
2 Jah is my sterkte en my mag,+ want hy kom tot my redding.+Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verhef.+
4 SING tot God, besing sy naam met melodieë;+Hef ’n lied aan vir die Een wat deur die woestynvlaktes ry+As Jah, wat sy naam is;+ en jubel voor hom; Psalm 150:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ja, laat alles wat asemhaal, Jah loof.+LOOF Jah!+ Jesaja 38:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die lewende, die lewende, hy kan u prys,+Net soos ek vandag kan.+Die vader kan aan sy kinders kennis+ oor u waaragtigheid gee. Openbaring 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ná hierdie dinge het ek iets gehoor wat soos ’n harde stem van ’n groot menigte in die hemel was.+ Hulle het gesê: “LOOF Jah!+ Die redding+ en die heerlikheid en die mag behoort aan ons God,+
19 Die lewende, die lewende, hy kan u prys,+Net soos ek vandag kan.+Die vader kan aan sy kinders kennis+ oor u waaragtigheid gee.
19 Ná hierdie dinge het ek iets gehoor wat soos ’n harde stem van ’n groot menigte in die hemel was.+ Hulle het gesê: “LOOF Jah!+ Die redding+ en die heerlikheid en die mag behoort aan ons God,+