Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 In die begin+ het God+ die hemel en die aarde+ geskep.+

  • Genesis 14:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Toe het hy hom geseën en gesê:

      “Mag Abram geseën word deur die Allerhoogste God,+

      Voortbringer van hemel en aarde;+

  • Psalm 102:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Lank gelede het u die fondamente van die aarde gelê,+

      En die hemele is die werk van u hande.+

  • Jesaja 40:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Het jy dit nie te wete gekom of het jy dit nie gehoor nie?+ Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is ’n God tot onbepaalde tyd.+ Hy raak nie moeg of afgemat nie.+ Daar is geen deurgronding van sy verstand nie.+

  • Openbaring 10:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 en hy het gesweer by die Een wat vir ewig en altyd+ lewe,+ wat die hemel en die dinge daarin en die aarde+ en die dinge daarin en die see en die dinge daarin+ geskep het: “Daar sal geen uitstel+ meer wees nie;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel