Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 77:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Sal Jehovah tot onbepaalde tye bly verstoot,+

      En sal hy hom nooit weer laat behaag nie?+

  • Psalm 94:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want Jehovah sal sy volk nie verstoot nie,+

      En ook sal hy sy erfdeel nie verlaat nie.+

  • Jeremia 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Gaan, en jy moet hierdie woorde na die noorde+ toe uitroep en sê:

      “‘“Keer tog terug, o afvallige Israel”, is die woord van Jehovah.’+ ‘“Ek sal my aangesig nie toornig op julle laat afkyk nie,+ want ek is lojaal”,+ is die woord van Jehovah.’ ‘“Ek sal nie tot onbepaalde tyd gebelg bly nie.+

  • Jeremia 31:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Só het Jehovah gesê: “‘As die hemel daar bo gemeet en die fondamente van die aarde daar onder nagespeur kon word,+ sou ek ook die hele saad van Israel kon verwerp weens alles wat hulle gedoen het’,+ is die woord van Jehovah.”

  • Jeremia 32:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En ek sal met hulle ’n verbond sluit wat tot onbepaalde tyd duur,+ dat ek my van agter hulle nie sal afwend nie, om aan hulle goed te doen;+ en die vrees vir my sal ek in hulle hart gee, sodat hulle nie van my afwyk nie.+

  • Miga 7:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wie is ’n God soos u,+ een wat ongeregtigheid vergewe en die oortreding van die oorblyfsel van sy erfdeel+ oorsien?+ Hy sal beslis nie vir ewig aan sy toorn vashou nie, want hy skep behae in liefderyke goedhartigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel