Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 19:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.”+

  • 1 Korintiërs 15:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want net soos almal in Adam sterf,+ só sal almal ook in die Christus lewend gemaak word.+

  • 1 Timoteus 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Betroubaar en werd om ten volle aangeneem te word, is die woord+ dat Christus Jesus in die wêreld ingekom het om sondaars te red.+ Van hulle is ek die vernaamste.+

  • 1 Johannes 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+

  • 1 Johannes 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Daarbenewens het ons self aanskou+ en getuig+ ons dat die Vader sy Seun as Redder van die wêreld uitgestuur het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel