Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 18:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Met u hulp kan ek ’n rowerbende bestorm,+

      en deur God se krag kan ek teen ’n muur opklim.+

  • Filippense 4:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Vir alles is ek sterk genoeg deur hom wat my krag gee.+

  • Hebreërs 11:33, 34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Deur geloof het hulle koninkryke verslaan,+ gedoen wat reg is, beloftes verkry,+ die bekke van leeus toegestop,+ 34 die krag van vuur weerstaan,+ van die skerpte van die swaard ontsnap,+ hulle swakheid verander in krag,+ dapper geword in oorlog+ en aanvallende leërmagte laat vlug.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel