Psalm 2:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Hy sal sê: “Ek het self my koning ingehuldig+op Sion,+ my heilige berg.” Jesaja 9:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Want ’n kind is vir ons gebore,+’n seun is aan ons gegee,en die heerskappy* sal op sy skouers wees.+ Hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader, Prins van Vrede.* Jeremia 23:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 “Die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer ek vir Dawid ’n regverdige spruit*+ sal voortbring. En ’n koning sal regeer+ en insig toon en sal sorg dat daar geregtigheid en regverdigheid in die land is.+ Miga 5:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 En jy, o Betlehem Eʹfrata,+wat te klein is om onder die duisende* van Juda genoem te word,uit jou sal daar vir my die een kom wat heerser in Israel sal wees.+ Sy oorsprong is uit die verre verlede, uit die dae van lank gelede. Lukas 1:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word,+ en Jehovah* God sal hom die troon van sy vader Dawid gee,+ Handelinge 5:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 God het hom as die Leier*+ en Redder+ tot aan Sy regterhand verhoog,+ sodat Israel berou kan toon en hulle sondes vergewe kan word.+
6 Want ’n kind is vir ons gebore,+’n seun is aan ons gegee,en die heerskappy* sal op sy skouers wees.+ Hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader, Prins van Vrede.*
5 “Die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer ek vir Dawid ’n regverdige spruit*+ sal voortbring. En ’n koning sal regeer+ en insig toon en sal sorg dat daar geregtigheid en regverdigheid in die land is.+
2 En jy, o Betlehem Eʹfrata,+wat te klein is om onder die duisende* van Juda genoem te word,uit jou sal daar vir my die een kom wat heerser in Israel sal wees.+ Sy oorsprong is uit die verre verlede, uit die dae van lank gelede.
32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word,+ en Jehovah* God sal hom die troon van sy vader Dawid gee,+
31 God het hom as die Leier*+ en Redder+ tot aan Sy regterhand verhoog,+ sodat Israel berou kan toon en hulle sondes vergewe kan word.+