Psalm 55:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Gee jou las vir Jehovah,+en hy sal jou ondersteun.+ Hy sal die regverdige nooit laat val* nie.+ Filippense 4:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Moet oor niks bekommerd wees nie,+ maar vra God in elke situasie om julle te help deur tot hom te bid, hom te smeek en hom te dank.+ 1 Petrus 5:6, 7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Onderwerp julle nederig aan die magtige hand van God, sodat hy julle op die regte tyd kan verheerlik.+ 7 Gee al julle bekommernisse oor aan God,+ want hy gee om vir julle.*+
6 Moet oor niks bekommerd wees nie,+ maar vra God in elke situasie om julle te help deur tot hom te bid, hom te smeek en hom te dank.+
6 Onderwerp julle nederig aan die magtige hand van God, sodat hy julle op die regte tyd kan verheerlik.+ 7 Gee al julle bekommernisse oor aan God,+ want hy gee om vir julle.*+