Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 17:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 En ek heilig my ter wille van hulle, sodat hulle ook deur middel van die waarheid geheilig kan word.

  • Efesiërs 5:25-27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Mans, hou aan om julle vrouens lief te hê,+ net soos die Christus ook die gemeente liefgehad het en homself daarvoor opgeoffer het,+ 26 sodat hy dit kon heilig en reinig deur dit in die water van die woord te bad,+ 27 en sodat hy die gemeente in die prag daarvan voor hom kon aanbied, sonder ’n vlek of ’n plooi of iets soortgelyks,+ maar heilig en sonder enige soort merk.+

  • 2 Tessalonisense 2:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Ons is egter verplig om God altyd vir julle te dank, broers vir wie Jehovah* lief is. God het julle as gevolg van julle geloof in die waarheid van die begin af vir redding gekies+ deur julle met sy gees te heilig.+

  • 1 Petrus 1:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Maar word ook heilig in al julle gedrag,+ soos die Heilige wat julle geroep het, 16 want daar is geskryf: “Julle moet heilig wees, want ek is heilig.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel