3 Maar ek is bang dat, soos die slang Eva deur sy listigheid verlei het,+ julle verstande op die een of ander wyse verderf sal word,+ weg van die opregtheid en die kuisheid wat die Christus toekom.+
9 Toe is die groot draak+ neergeslinger, die oorspronklike slang,+ die een wat Duiwel+ en Satan+ genoem word, wat die hele bewoonde aarde mislei;+ hy is na die aarde neergeslinger,+ en sy engele is saam met hom neergeslinger.