6 En Jehovah het voor sy aangesig verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n barmhartige+ en genadige+ God, wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid+ en waarheid,+
18 Wie is ’n God soos u,+ een wat ongeregtigheid vergewe en die oortreding van die oorblyfsel van sy erfdeel+ oorsien?+ Hy sal beslis nie vir ewig aan sy toorn vashou nie, want hy skep behae in liefderyke goedhartigheid.+