Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 28:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het koning Dawid opgestaan en gesê:

      “Luister na my, my broers en my volk. Wat my betref, dit het my na aan die hart gelê+ om ’n huis van rus te bou vir die ark van die verbond van Jehovah en as die voetbank+ van ons God, en ek het voorbereidings getref om te bou.+

  • Psalm 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Wat my betref, deur die oorvloed van u liefderyke goedhartigheid+

      Sal ek in u huis ingaan,+

      Ek sal my neerbuig in die rigting van u heilige tempel in die vrees vir u.+

  • Psalm 95:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Kom tog in, laat ons aanbid en ons neerbuig;+

      Laat ons kniel+ voor Jehovah, ons Maker.+

  • Psalm 99:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Verhef Jehovah ons God+ en buig julle neer voor sy voetbank;+

      Hy is heilig.+

  • Klaagliedere 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hoe oordek Jehovah tog in sy toorn die dogter van Sion met wolke!+

      Hy het die prag van Israel+ uit die hemel op die aarde neergewerp.+

      En hy het nie aan sy voetbank+ gedink op die dag van sy toorn nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel