Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 22:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 My God is my rots.+ Tot hom sal ek my toevlug neem,

      My skild+ en my horing+ van redding, my veilige hoogte+

      En my toevlug,+ my Redder;+ van geweld red u my.+

  • Psalm 18:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+

      My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+

      My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+

  • Psalm 94:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Maar Jehovah sal vir my ’n veilige hoogte word,+

      En my God die rots van my toevlug.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel