Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 5:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want wie is daar van alle vlees wat die stem van die lewende God+ uit die vuur hoor praat het soos ons en tog bly lewe het?

  • Psalm 90:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Voordat die berge gebore is,+

      Of u die aarde+ en die vrugbare land+ voortgebring het asof met geboortepyne,

      Ja, van onbepaalde tyd tot onbepaalde tyd is u God.+

  • Daniël 4:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 “En aan die einde van die dae+ het ek, Nebukadneʹsar, my oë na die hemel opgeslaan,+ en my verstand het tot my begin terugkeer; en ek het die Allerhoogste geloof,+ en die Een wat tot onbepaalde tyd lewe, het ek geprys en verheerlik,+ want sy heerskappy is ’n heerskappy tot onbepaalde tyd en sy koninkryk is van geslag tot geslag.+

  • 1 Petrus 1:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Want julle is ’n nuwe geboorte gegee,+ nie deur verderflike+ nie maar deur onverderflike+ voortplantingsaad,+ deur middel van die woord+ van die lewende en blywende+ God.

  • Openbaring 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En elke keer as die lewende wesens heerlikheid en eer en dank gee+ aan die Een wat op die troon sit,+ die Een wat vir ewig en altyd lewe,+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel