Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 48:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 Hoor dit, o huis van Jakob, julle wat julleself by die naam van Israel+ noem en wat uit die waters van Juda+ voortgekom het, julle wat by die naam van Jehovah sweer+ en wat van die God van Israel melding maak,+ nie in waarheid nie en nie in regverdigheid nie.+

  • Miga 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Sy hoofde spreek reg bloot vir ’n omkoopgeskenk,+ en sy priesters onderrig net teen ’n prys,+ en sy profete beoefen waarsêery bloot vir geld;+ nogtans bly hulle op Jehovah steun en sê: “Is Jehovah nie in ons midde nie?+ Geen rampspoed sal oor ons kom nie.”+

  • Titus 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Hulle verkondig in die openbaar dat hulle God ken,+ maar hulle verloën hom deur hulle werke,+ want hulle is verfoeilik en ongehoorsaam en nie goedgekeur+ vir enige goeie werk nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel