Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 11:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Maar ek is bang dat, soos die slang Eva deur sy slinksheid verlei het,+ julle denke op die een of ander manier sleg sal word en dat julle die opregtheid en die reinheid* sal verloor wat die Christus verdien.+

  • Openbaring 12:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Toe is die groot draak+ neergegooi, die oorspronklike slang,+ die een wat Duiwel+ en Satan+ genoem word, wat die hele aarde mislei.+ Hy is na die aarde neergegooi,+ en sy engele is saam met hom neergegooi.

  • Openbaring 20:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Hy het die draak+ gegryp, die oorspronklike slang,+ wat die Duiwel+ en Satan+ is, en hom vir 1 000 jaar gebind.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel