Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 10:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Kanaän het die vader geword van Sidon,+ sy eersgeborene, en Het,+ 16 sowel as die Jebusiete,+ die Amoriete,+ die Girgasiete,

  • Genesis 15:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Maar in die vierde geslag sal hulle hierheen terugkeer,+ want die tyd het nog nie gekom vir die Amoriete om vir hulle sondes gestraf te word nie.”+

  • Eksodus 3:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Ek sal neerdaal om hulle uit die hand van die Egiptenare te red+ en om hulle uit daardie land te lei na ’n goeie en uitgestrekte land, ’n land wat oorloop van melk en heuning,+ die gebied van die Kanaäniete, die Hetiete, die Amoriete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete.+

  • Deuteronomium 7:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 “Wanneer Jehovah julle God julle in die land inbring waarheen julle op pad is en wat julle in besit sal neem,+ sal hy groot nasies voor julle uit verdryf:+ die Hetiete, die Girgasiete, die Amoriete,+ die Kanaäniete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete,+ sewe nasies wat groter en magtiger is as julle.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel