16 “Want God het die wêreld so liefgehad+ dat hy sy enigverwekte Seun gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen,+ nie vernietig sal word nie+ maar die ewige lewe kan hê.+
32 Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie,+ maar hom vir ons almal oorgelewer het,+ waarom sal hy ons dan nie ook saam met hom alle ander dinge goedgunstig gee nie?+
14 wat homself vir ons gegee het+ om ons van elke soort wetteloosheid te verlos+ en vir homself ’n volk te reinig+ wat uitsluitlik syne is,+ ywerig vir goeie werke.+
7 Maar as ons in die lig wandel soos hy in die lig is,+ dan het ons deelgenootskap met mekaar,+ en die bloed+ van Jesus, sy Seun, reinig+ ons van alle sonde.+
16 Hieraan het ons die liefde leer ken,+ omdat hy vir ons van sy siel afstand gedoen het;+ en ons staan onder verpligting om vir ons broers van ons siele afstand te doen.+