Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 maar liefderyke goedhartigheid bewys teenoor die duisendste geslag in die geval van dié wat my liefhet en my gebooie onderhou.+

  • Psalm 91:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Omdat hy sy geneentheid op my gerig het,+

      Sal ek ook aan hom ontkoming verskaf.+

      Ek sal hom beskerm omdat hy my naam leer ken het.+

  • Psalm 97:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 O julle wat Jehovah liefhet,+ haat die kwaad.+

      Hy bewaar die siel van sy lojales;+

      Uit die hand van die goddeloses verlos hy hulle.+

  • Romeine 8:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En ons weet dat God al sy werke+ ten goede laat saamwerk vir dié wat God liefhet, dié wat volgens sy voorneme die geroepenes is;+

  • 1 Korintiërs 8:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Maar as iemand God liefhet,+ word dié deur hom geken.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel